In WEES ’N VROU VAN GEBED – GEBEDEBOEK is daar 60 gebede wat lesers sal help om vryheid, heelheid en ware sukses te vind. En dit kan net bereik word deur ’n intieme gebedsverhouding met God. Elke gebed in hierdie boekie het ook ’n teksvers waaraan jy deur die dag kan dink. Jy kan nóú die krag van ’n biddende lewe ontdek.