Ongeag watter swak besluite jy in jou lewe geneem het, kan jy op God vertrou vir rustigheid in jou hart en oor begin. In SLEGTE KEUSES – HOE HANTEER EK DIT? wys topverkoper-outeur en leraar Erwin Lutzer jou hoe om die beste te maak van selfs jou swakste besluite sodat jy ’n beter toekoms kan ingaan.