'n PENOLOGIESE ONDERSOEK NA KORREKTIEWE TOESIG deur FRANS ANTONIE GERBER voorgele ter vervulling van die vereistes vir die graad MAGISTER ARTIUM in die vak PENOLOGIE aan die UNIVERSITEIT VAN SUID-AFRIKA STUDIELEIER PROF. C.H. CILLIERS NOVEMBER 1995 i Met die voltooi ing van hierdic':' ve1·handelin9 wens ek rillert~ers my Skepper te dank vir die Genadegawes van ]ewenskragte en verstand ontvang, en vir Sy Alwyse leiding. 'n Woord van opregte dank oak aan die volgende persone aan my studieleier, professor C.H. Cilliers, v1r sy besliste gesaghebbende leiding en persoonlike belang stelling tydens bierdie studie. Dit was 'n eer en voorreg om 'n student van ham te wees; aan die Kommissaris van Korrektiewe Dienste vir die goedkeuring verleen vir hierdie navorsing asook toestemming orn van hronne van die Oepartement gehruik te kan maak; * aan personeel van die gemeenskapskorreksieskantoor te Hoofkwartier en Pretoria vir die verskaffing van inligting oar die Suid-Afrikaanse Korrektiewe toesig stelsel; * aan die Universiteit van Suid-Af rika vir die toeken ning van 'n merietebeurs om die studie moontlik te maak; aan die Universiteit van Suid-Afrika se Biblioteekper soneel in Pretoria vir hul vriendelikheid en hulpvaar digheid; * aan mevrou Dana Robbertse, wat die tikwerk van die verhandeling op 'n bekwame wyse behartig het; * aan my moeder wat in haar gebede altyd aan my dink; * aan Bernie en Sup v1.r hulle morele onderst:euning; aan my seun Frans, vir sy geloof "Ln my, sy ondersteu * ning en onhewustelike hesieling. SOLI DEO GLORIA FRANS A. GERBER PRETORIA NOVEMBER 1995 ..... I ,. A 364.609 68 GERiJ Class Klas Acce;:,s Aanw!n ......... . 111111111111111~11~1111 1662237 i. i_ i. In hierdie verhandeling onderneem die navorser 'n teoretiese en filosofiese studie, binne 'n penologiese perspektief, ten einde 'n ondersoek na korrektiewe toesig as 'n alternatiewe strafvorm te bepaa] • Kennis en insig wat sodoende ingesame] is, kan aangewend word om die stelsel in Suid-Afrika te hevorder. Hierdie verhandeling word verdeel in 'n inleiding oor die metodologie en akademjese verantwoording van die studiegebied van penologie, die rasionaal v1r die soeke na alternatiewe vir korttermyngevangenisstraf; die historiese aanloop vir die vestiging van korrektiewe toesig in Suid-Afrika, die funksione ring van die korrektiewe toesigstelsel van Suid-Af rika, die funksionering van beide die basiese en intensiewe toesigstelsel (IPS) van die Staat. Georgia <VSA). Die verhandeling word afgesluit met 'n aantal aanbevelings ten opsigte van die toepassing van korrektiewe toesig. In this dis se rL:i ti on the rPsea t·che r n nde rt.a kes a t heo ret ica l and philosophical study within a penological perspective in order to investigate correctional supPrvision as an alternative form of punishment. Knowledge and insight obtained in this way can be applied to promote this system in Sout_h Africa. The thesis is divided into an introduction relating to the methodology and the academic responsibility of the study area of penology, the rasionale for an alternative form of short term imprisonment, the historical backgro11n<l to the establishment of correctional supervision in South Africa, the functioning of correctional supervision in South Africa, the functioning of both the basic probation system and the intensive probation system in Georgia (USA). This thesis is concluded with a number of recommendations with regard to the implementation of correc tional supervision. Key terms Penological perspective; Rasionale - short term imprisonment; Rasionale - correctional supervision; Alternative punishment; Establishment - correctional supervision; Functioning - correc tional supervision : South Africa; Probation system; Intensive probation supervision (IPS). (Georgia); House arrest; Community service; Probation conditions. y TNHQUOSOPGAWE HOOF8'J'UK BLAOSY 1. DIE ONDERSOET\ l 1.1 Inhond en a1gernene strekking van die ondersoek 1 1. 2 Keuse van die ondersoek 2 1. 3 Dael van die ondersoek l. 4 Metodes van ondersoek 4 1.. 5 Begrensing van die ondersoek 5 1 • 5. 1 Kwalitatiewe, kwantitatiewe en geografiese begrensing 5 1.5.2 Konsepsuele begrensing 6 1.6 Probleme tydens die ondersoek ondervind 7 2. RASIONAAL VIR DIE SOEKE NA ALTERNATIEWE VIR KORTTERMYNGEVANGENTSSTRAF 9 2.1 Inleiding 9 2.2 Gevangenisstraf as 'n strafvorm 9 2.2.1 Die aard van gevangenisstraf 9 2.2.2 Die rasionaal van gevangenisstraf 10 2.2.3 Die rasionaa] van straf 11 2.3 Gevangenisstraf en die straf mo tiewe 12 2.3.1 Vergelding en gevangenisstraf 12 2.3.2 Af skrikking en gevangenisstraf 13 2.3.3 Beskerming van die gemeenskap en gevangenisstraf 14 2.3.4 Rehabilitasie en gevangenisstraf 14 2.4 Die gevolge van gevangenisstraf 16 2.4.1 Ontstaan en ontwikkeling van 'n gevange- nissubkultuur 17 / 2.4.2 Deprivasie 18 HOOFSTUK BLADSY 2.4.2.1 Ontbering van vryheid 18 2.4.2.2 Ontbering van goedere en dienste 19 2.4.2.3 Ontbering van heteroseksuele verhoudings 21 2.4.2.4 Ontbering van sekuriteit 22 2.5 Ontbering van outonomie 23 2.6 Sekond@re gevolge 24 2.6.1 Die probleem van oorbevolkte gevange nisse 25 2.6.2 Parlement@re verwysing 25 2.6.2.1 Hooggeregshof 26 2.6.2.2 Ander bronne 26 2.6.2.3 Die koste aspek 31 2.7 Die vermyding van gevangenisstraf 34 2.7.1 Veranderde benadering teenoor gevangenis- straf 38 2.7.2 Relatiwiteit van strafmetodes 38 2.7.3 Faktore wat die oplegging van straf be- invloed 40 2.7.3.1 Strafteoriee 40 2.7.3.2 Vorme van straf 42 2.7.3.3 Voorstanders vir die vermyding van gevangenisstraf 43 2.7.3.4 Die wetgewer 43 2.8 Vermyding vir eerste oortreders 46 2.8.1 Ratio van benadering 48 2.8.2 Vermyding nie afwysing (ver werping) 50 2.8.2.1 Ongebonde diskresie 51 2.8.2.2 'n Gebalanseerde benadering 52 2.9 Die soeke na alternatiewe tot gevangenisstraf 54 HOOFSTUK BLADSY 2.9.1 Die rasionaal v1r die soeke na alternatiewe 54 2.9.2 Alternatiewe voorstanders 55 2.9.3 Gemeenskapsgebaseerde straf 59 2.9.3.1 Nie-aanhoudingstrawwe 59 2.9.3.2 Herintegrasie probleme 60 2.9.3.3 Mikpunte 62 2.10 Samevatting 63 3. RASIONAAL VIR DIE VESTIGING VAN KORREK TIEWE TOESIG AS STRAFVORM 64 3.1 Inleiding 64 3.2 Rasionaal vir die soeke na alternatiewe vir gevangenis straf 64 3.2.1 Historiese ontwikkeling van alternatiewe vir gevangenis straf in Suid-Afrika 67 3.2.2 Periode 1910 tot 1947 67 3.2.3 Aanstelling van proefbeamptes en prisoniersvriende 68 3.2.3.1 Aanstelling van die Lansdown Kommissie 69 3.2.3.2 Die aanbevelings van die Lansdown Kommissie 69 3.3 Die oplegging van periodieke gevangenisstraf 75 3.4 Alternatiewe beskikkingsmoont- 1 ikhede ingevolge die Straf proseswet, 1955 75 3.5 Die aanstelling van die Viljoen kommissie 79 3.5.1 Inleiding 79 3.5.2 Toename in die gevangenisbevol king van 1966 tot 1974 80 HOOFSTUK BLADSY 3.5.2.1 Gevolgtrekkings deur die Vil joenkommissie ten opsigte van alternatiewe tot gevangenisstraf 82 3.5.2.2 Aanbevelings deur die Viljoen kommissie ten opsigte van al ternatiewe tot gevangenisstraf 86 3.6 Periode 1977 tot 1991 91 3.6.1 Die oplegging van lyf straf 91 3.6.2 Voorwaardelike of onvoorwaarde like uitstel of opskorting van vonnis en waarskuwing of berisping 92 3.6.2.1 Die strafhervomingskomitee 95 3.6.3 Die Krugel Werkgroep 97 3.6.3.1 Uitbreiding van vonnisopsie met spesif ieke verwysing na die in stel ling van korrektiewe toesig 97 3.6.3.2 Rasionaal vir die instelling van korrektiewe toesig as alternatief vir gevangenisstraf 101 3.7 Samevatting 105 4. DIE FUNKSIONERING VAN DIE KORREKTIEWE TOESIGSTELSEL IN SUID-AFRIKA 106 4.1 Inleiding 106 4.2 Implementering van korrektiewe toesig as alternatief vir ge vangenisstraf 106 4.2.1 Die praktiese toepassing van korrek tiewe toesig in Suid-Af rika 108 4.2.2 Die verskillende vorme van korrek tiewe toesig 108 4.2.3 Korrektiewe toesig na opskorting van vervolging 108 4.2.3.1 Die oplegging van korrektiewe toesig as vonnis 113 4.2.3.2 Gevangenisstraf wat ingevolge artikel 276 (l)(i) van die Straf proseswet (Wet 51 van 1977) in korrektiewe toesig omskep kan word 123 HOOFSTUK BLAD SY 4.2.3.3 Omskepping van vonnis van gevan geni sstraf 1.n korrektiPwe toesig 126 4.3 Die oplegging van korrektiewe toe sig as voorwaarde 128 4.3.l Jeugdige 129 4.3.2 Korrektiewe toesig en boetes 130 4.3.2.1 Aanmelding en bepaling van voorwaardes 132 4.3.2.2 Stel van voorwaardes aan toesig gevalle (artikel 84(1) en 84 E van die Wet op Korrektiewe Dien ste, 1959) 133 4.3.2.3 Finalisering van voorwaardes 135 /4.4 Programme vir toesiggevalle 136 ./ 4.4.1 Monitering 136 .. / 4.4.2 Vereistes vir moniteringskategorie~ 137 ..?'4.4.2.1 Huisarres 140 4.4.2.2 Slagoffervergoeding 141 4.4.2.3 Gemeenskapsdiens 142 4.4.2.4 Korrektiewe programme 144 4.5 Nie-nakoming van voorwaardes 147 ./ 4.6 Borg/lashrief tot invryheid stelling 155 4.7 Boetes 156 4.8 Klagtes en versoeke 156 4.8.1 Oorplasing van toesiggeva]le 158 4.8.2 Vergunning om landdrosdistrik te verlaat 159 4.8.2.1 Vergunning om 'n oorsese land te besoek 160 4.8.3 Gesondheidsdienste : toesiggevalle 161 4.8.3.l : verrigting van gemeen Vermo~nskade skapsdiens 162 4.8.3.2 163 Sterfti=~s
Description: