ebook img

Klik hier om die volledige joernaal in PDF-formaat af te laai (7.29 MB) PDF

963 Pages·2012·7.31 MB·English
by  
Save to my drive
Quick download
Download
Most books are stored in the elastic cloud where traffic is expensive. For this reason, we have a limit on daily download.

Preview Klik hier om die volledige joernaal in PDF-formaat af te laai (7.29 MB)

LitNet Akademies Desember 2012: jaargang 9, nommer 3 ’n Akademiese joernaal vir die Geesteswetenskappe, Godsdienswetenskappe, Natuurwetenskappe en Regte www.litnet.co.za ISSN 1995-5928 Redaksie: LitNet Akademies Hoofredakteur Etienne van Heerden (PhD, LLB), Universiteit van Kaapstad Hoofbestuurder en -redakteur: LitNet Akademies Uitvoerende redakteur: LitNet Geesteswetenskappe-redakteur Francis Galloway (DLitt) Godsdienswetenskappe-redakteur Pieter G.R. de Villiers (ThDrs, Teologiese Universiteit, Kampen en DTh, Universiteit Stellenbosch) Regte-redakteur Johann Neethling (LLM LLD), Universiteit van die Vrystaat Natuurwetenskappe-redakteur Dirk Laurie (MSc in Wiskunde, PhD), Universiteit Stellenbosch Natuurwetenskappe-ereredakteur Hendrik Geyer (MSc in Teoretiese Fisika, PhD in Teoretiese Kernfisika, FRSSAf), Universiteit Stellenbosch Natuurwetenskappe-ereredakteur Jannie Hofmeyr (BSc Hons in Biochemie, MSc in Biochemie, PhD, FRSSAf), Universiteit Stellenbosch Personeel Produksiebestuurder Elzette Steenkamp (PhD), Rhodes Universiteit Redaksionele bestuurder Naomi Bruwer (MA in Afrikaans-Nederlands), Senior inhoudsbestuurder by LitNet Taaladviseur Nicky Grieshaber (MA) Adviesraadslede van LitNet Akademies Ruth Baitsewe, Universiteit Stellenbosch – Suid-Afrika Andries Bezuidenhout, Universiteit van die Pretoria – Suid-Afrika Frikkie Botha, Bestuurder: QCanes, BSES Limited – Australië Gerrit Brand, Universiteit van Stellenbosch – Suid-Afrika Guillaume Brümmer, Universiteit van Kaapstad – Suid-Afrika Naomi Bruwer, Inhoudsbestuurder by www.litnet.co.za – Suid-Afrika Joel Claassen, Universiteit van Kaapstad – Suid-Afrika Eugene Cloete, Universiteit Stellenbosch – Suid-Afrika Neil Cochrane, Universiteit van Suid-Afrika – Suid-Afrika Ronald Cools, Katholieke Universiteit Leuven – België Scarlett Cornelissen, Universiteit Stellenbosch – Suid-Afrika Darryl David, Universiteit van KwaZulu-Natal – Suid-Afrika Leon Dicks, Universiteit Stellenbosch – Suid-Afrika Ian Dubery, Universiteit van Johannesburg – Suid-Afrika Heilna du Plooy, Noordwes-Universiteit – Suid-Afrika Jat du Toit, Noordwes-Universiteit – Suid-Afrika Kobus Eloff, Universiteit van Pretoria – Suid-Afrika Hans Ester, Radboud Universiteit Nijmegen – Nederland Eep Francken, Universiteit Leiden – Nederland Francis Galloway, LitNet Akademies: Geesteswetenskappe-redakteur – Suid-Afrika Ena Jansen, Vrije Universiteit van Amsterdam – Nederland Thys Human, Universiteit van Johannesburg – Suid-Afrika Jerzy Koch, Adam Mickiewicz Universiteit, Poznań – Pole Chris Koen, Universiteit van die Wes-Kaap – Suid-Afrika Derek Litthauer, Universiteit van die Vrystaat – Suid-Afrika Catharina Loader, Universiteit van Wenen – Oostenryk Amanda Lochner, Universiteit Stellenbosch – Suid-Afrika Braam Louw, Universiteit van Pretoria – Suid-Afrika Johann Lutjeharms, Universiteit van Kaapstad – Suid-Afrika Johan Malherbe, Universiteit van Pretoria – Suid-Afrika Jean Meiring, Universiteit van Cambridge – Engeland Johan Meyer, Universiteit van die Vrystaat – Suid-Afrika Albert Neitz, Universiteit van Pretoria – Suid-Afrika Desmond Painter, Universiteit Stellenbosch – Suid-Afrika Marius Potgieter, Noordwes-Universiteit – Suid-Afrika Sakkie Pretorius, The Australian Wine Research Institute – Australië Heinrich Raubenheimer, Universiteit van Johannesburg – Suid-Afrika Helgard Raubenheimer, Universiteit Stellenbosch – Suid-Afrika Koot Reinecke, Universiteit Stellenbosch – Suid-Afrika Egmont Rohwer, Universiteit van Pretoria – Suid-Afrika Vasti Roodt, Universiteit Stellenbosch – Suid-Afrika Alfred Schaffer, Universiteit Stellenbosch – Suid-Afrika Arnold Schoonwinkel, Universiteit Stellenbosch – Suid-Afrika Hendrik Swart, Universiteit van die Vrystaat – Suid-Afrika Christo van der Rheede, Afrikaanse Handelsinstituut – Suid-Afrika Etienne van Heerden, Universiteit van Kaapstad – Suid-Afrika Ian van Rooyen, Universiteit van Kaapstad – Suid-Afrika Hannes van Staden, Universiteit van KwaZulu-Natal – Suid-Afrika Helize van Vuuren, Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit – Suid-Afrika Steward van Wyk, Universiteit van die Wes-Kaap – Suid-Afrika Emile van Zyl, Universiteit Stellenbosch – Suid-Afrika Rudi Venter, Oxford University Press – Suid-Afrika Louise Viljoen, Universiteit Stellenbosch – Suid-Afrika Andries Visagie, Universiteit van Pretoria – Suid-Afrika Gideon Wolfaardt, Ryerson University – Kanada André Weideman, Universiteit Stellenbosch – Suid-Afrika Hein Willemse, Universiteit van Pretoria – Suid-Afrika Christa van Wyk, Universiteit van Suid-Afrika Eric Dirix, Universiteit van Leuven, België Ewoud Hondius, Universiteit van Utrecht, Holland Francois Venter, Noordwes-Universiteit, Potchefstroom Frans Malan, Appèlregter Jan Smits, Universiteit van Maastricht, Nederland. Jannie Otto, Universiteit van Johannesburg Johan Henning, Universiteit van die Vrystaat Johan Potgieter, Universiteit van Suid-Afrika Uitgewer: LitNet LitNet Akademies is ʼn geakkrediteerde akademiese aanlynjoernaal. Besoek: http://www.litnet.co.za/Category/akademies/litnet-akademies E-pos: [email protected] Telefoonnommer: 021 886 5169 ISSN 1995-5928 Ondersteun deur: Inhoudsopgawe Afdeling: Natuurwetenskappe Die risikoprofiel van Pb en Cr in stedelike padstof - Sanja Potgieter- 1 Vermaak (Manchester Metropolitan Universiteit), René van Grieken (Universiteit Antwerpen) en Herman Potgieter (Universiteit van die Witwatersrand) Asikliese karbeenkomplekse maak eerste opslae in goudstormloop - 22 Helgard Raubenheimer, Universiteit Stellenbosch Afdeling: Regte ’n Oorsig van die aard, ontwikkeling en invloed van statutêre 58 moratoria in Suid-Afrika gedurende die eerste helfte van die 20ste eeu – J.J. Henning, Universiteit van die Vrystaat Die betekenis van ’n ontneming weens ’n rasdiskriminerende wet of 107 praktyk vir doeleindes van die Wet op Herstel van Grondregte 22 van 1994 – ’n oorsig van ontwikkelings in regspraa – Juanita Pienaar, Universiteit Stellenbosch Jurisdiksiegrondslae vir die vervolging van internasionale misdade 141 met verwysing na Suid-Afrika se verpligtinge as lidstaat van die internasionale strafhof – Neels Swanepoel, Universiteit van die Vrystaat Aantekeninge: Huwelik binne gemeenskap van goed: Die effek van ’n 167 egskeidingsbevel op ’n bateverdelingsooreenkoms – Neil van Schalkwyk, Universiteit van Pretoria Die finansiële krisis in provinsies en munisipaliteite: Verg dit 181 grondwetlike of politieke oplossings? – D.J Brand, onafhanklike regsadviseur en konsultant Faktore en beleidsoorwegings by die bepaling van ’n kontraksparty se 204 regsplig teenoor ’n derde party: ’n kritiese bespreking van Viv’s Tippers (Pty) Ltd v Pha Phama Staff Services (Pty) Ltd t/a Pha Phama Security 2010 4 SA 455 (HHA) – Bernard Wessels, Universiteit Stellenbosch Die resepsie van Romeinse reg in die Suid-Afrikaanse regstelsel: stare 237 decisis en curia ius novit – Philip Thomas, Universiteit van Pretoria Artikel 129(1)(a) van die Nasionale Kredietwet 34 van 2005: 254 verwarrende verwarring oor voldoening – Corlia van Heerden en Hermie Coetzee, Universiteit van Pretoria Eiendomsverlies deur verkrygende verjaring: Onteiening sonder 298 vergoeding – of nie? – A.J. van der Walt en E.J. Marais, Universiteit Stellenbosch Afdeling: Geesteswetenskappe Akoestiese analise van die vokale van ’n groep bejaarde Afrikaanse 322 vroue – Daan Wissing, Noordwes-Universiteit Dissipline in die klaskamer – Deel 1: Die bepalings van die Grondwet 361 en Skolewet ten opsigte van dissiplinêre maatreëls in die klaskamer – Katie Müller Dissipline in die klaskamer – Deel 2: Dissiplinêre maatreëls en 396 opvoeders se bevoegdhede en verantwoordelikhede ten opsigte daarvan – Katie Müller Die skrywer en nuwe publikasiekontekste: Interaktiwiteit en 442 wisselwerking in aanlyngemeenskappe – Fanie Viljoen se Pynstiller as gevallestudie – Franci Greyling, Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus) "Tussen stasies": ’n Aanwending van die stylfiguur van die trein in 487 die Afrikaanse musiekvideo – Martina Viljoen, Universiteit van die Vrystaat Die woordrivier: ’n Model ter bevordering van gemeenskapseie 514 woordkuns – Anneretha Combrink, Noordwes-universiteit Konstruering van die akademiese habitus: ’n analitiese outo- 548 etnografie van 25 jaar in die akademiese wêreld – Eleanor Lemmer, Unisa Dae in die lewens van vrywillige werkers: Belewenisse van studente- 580 vrywilligers – Elsje Cronjé, Unisa Die Afrikaanse literêre sisteem: ’n Eksperimentele benadering met 614 behulp van Sosiale-netwerk-analise (SNA) – Burgert Senekal, Universiteit van die Vrystaat ’n Perkroniese herbeskouing van Rembrandt van Rijn: Selfaanbieding 639 binne ’n gebroke-kosmos-raamwerk – Jeanne Joubert, Universiteit van die Vrystaat Die voorkoms, frekwensie en aard van seksuele misbruik deur jong 676 vroulike seksoortreders in ’n inwoonsorgsentrum – Mariëtte Joubert (NICRO en privaatpraktyk in forensiese maatskaplike werk), Marisa Pietersen (kinderterapeut by FAMSA en bedryfsmaatskaplikewerker by Aspen Pharmacare) en Carel van Wyk (Universiteit van die Vrystaat) Die Chinese virtuoos-pianis Lang Lang en sy model Vladimir 699 Horowitz, die “Laaste Romantikus” – Cara Kleynhans, Universiteit van Pretoria David Beresford Pratt: die mens agter die sluipmoordpoging – 743 Loammi Wolf, Democracy for Peace, Duitsland Gemeenskap vandag. Ontologie, abstraksie en plek – Danie Goosen, 805 Unisa Die omskakeling van werklikewêreld-take na pedagogiese take ten 834 einde ’n taakgebaseerde sillabus te ontwerp – Elbie Adendorff, Universiteit Stellenbosch “Net domastrant vir spite”: Grepe uit die lewensgeskiedenis van S.V. 870 Petersen – Steward van Wyk, Universiteit van Wes-Kaapland Plek en ingeplaaste skryf. ’n Teoretiese ondersoek na ingeplaaste skryf 887 as ekopoëtiese skryfpraktyk – Susan Smith, Universiteit van Fort Hare Afdeling: Godsdienswetenskappe Om die Skrif tot stilte te bring: Gewaarwordinge oor Afrikaanse 929 Bybelse spiritualiteit – Christo Lombaard, Unisa Afdeling: Natuurwetenskappe LitNet Akademies Jaargang 9(3), Desember 2012 Die risikoprofiel van Pb en Cr in stedelike padstof Sanja Potgieter-Vermaak, René van Grieken en Herman Potgieter S. Potgieter-Vermaak: Afdeling Chemie en Omgewingswetenskappe, Manchester Metropolitan Universiteit; R. Van Grieken: Departement Chemie, Universiteit Antwerpen, België en H. Potgieter: Skool vir Chemiese en Metallurgiese Ingenieurswese, Universiteit van die Witwatersrand Opsomming Verstedeliking en die gepaardgaande groeiende ekologiese voetspoor wat dit agterlaat, is ’n wesenlike probleem wêreldwyd. Dit is dan ook alombekend dat lugbesoedeling as gevolg van verstedeliking en industriële groei nie net eksponensieel toegeneem het oor die afgelope twee dekades nie, maar ook beduidend verskillend is van dit wat mens in die platteland sou aantref. Een van die bydraende faktore tot lugbesoedeling is die herverspreiding van padstof in die lug as gevolg van padverkeer en ander faktore. Dit is spesifiek die mikrongrootte- fraksie wat kommerwekkende afmetings aanneem. Aangesien padstof ryk is aan organiese en anorganiese verbindings wat veral in die fyner fraksies gekonsentreer is, is dit ’n bron van verskeie karsinogeniese en toksiese verbindings met wisselende biobeskikbaarhede en hou dus vir mens en dier gesondheidsgevare in. Verskeie wetenskaplike artikels handel oor die konsentrasies van spoorelemente, toksiese metale en metalloïede in padstof (Hooker en Nathanail 2006), maar daar is weinig oor die molekulêre en strukturele karakter van die verbindings te vinde. In vitro- en diertoksikologiese studies toon juis aan dat die chemiese samestelling van ingeademde deeltjies ’n uiters belangrike rol speel in die toksikologiese, genotoksiese en karsinogeniese meganismes in die liggaam, en dat die komponent-spesifieke toksiese effekte nog nie behoorlik verstaan word nie. Oorgangsmetale wat aan die stofdeeltjies in die lug bind, kan in die liggaam (en veral die longe) lei tot die vervaardiging van reaktiewe suurstofspesies, wat ’n wesenlike kommer is onder die meer kwesbare bevolkingsgroepe, soos kinders, oumense en terminaalsiek pasiënte. Dit is dus duidelik dat die chemiese karakterisering van die fyn fraksie van padsedimente van belang is wat volksgesondheid betref. Tydens ’n vroeëre studie is padsediment in ’n stedelike omgewing in die Verenigde Koninkryk versamel en gedeeltelik gekarakteriseer (Barrett e.a., 2010). Dieselfde monsters, wat ook in verskeie deeltjiegroottes gefraksioneer is, is verder met behulp van X-straal-fluoressensie-spektrometrie (XSFS) en induktief-gekoppelde-plasma- massaspektrometrie (IGP-MS) geanaliseer om die elementele samestelling kwantitatief te bepaal. Deur gebruik te maak van rekenaarbeheerde elektrontastende X-straal-mikroanalise (RB-EXMA) is individuele deeltjies geanaliseer (200 deeltjies per deeltjiegrootte) sodat hulle molekulêre struktuur afgelei kon word van die elementele verwantskappe. Hierdie bevindings is vergelyk met mikro-Raman-spektroskopie- (mRS-) resultate. Die fyn fraksie (<38 μm) het die hoogste Pb- (238 dpm) en Cr- (171 dpm) konsentrasies getoon. Die RB-EXMA-data het aangetoon dat >50% van die Cr-ryke deeltjies verwantskappe met Pb toon. Die mRS-data toon dan ook inderdaad dat die Cr hoofsaaklik teenwoordig is in die Cr(VI)-oksidasie- toestand en meestal as loodchromaat voorkom. Beide Pb- en Cr-konsentrasies neem toe soos die deeltjiegrootte afneem (279 (<38 mm) – 13 dpm (<1mm); 171 (<38 mm) – 91 dpm 1

Description:
The XRF results displayed in Table 1 indicate the major and minor elemental composition of the three size 101:151-63. Ontvang: 25 Junie 2012.
See more

The list of books you might like

Most books are stored in the elastic cloud where traffic is expensive. For this reason, we have a limit on daily download.