Grand Lodge of South Africa Grootlosie van Suid Africa Jaarboek -2015- Yearbook 1 Editor : RW Bro Dave Duncan OSM email - [email protected] phone - 011 0235055 cell - 082 4910619 2 Deo et Collegio For God and our Order Vir God en ons Orde Coat of Arms of the Grand Lodge of South Africa registered at the Bureau of Heraldry, Certificate No. 1428 of 3rd April 1987. Arms: Or a square with corner baseward surmounted by a compass Gules; on a chief Azure a sun in splendour; Or Crest: A lion couchant; Or Wreath; Or Gules, Supporters: Two Springboks proper; collared On Motto: Deo et Collegio Wapenskild van die Grootlosie van Suid-Afrika geregistreer by die Buro van Heraldiek, Sertifikaatnommer 1428 van 3 April 1987 Grand Secretary / Grootsekretaris RW Bro / SV Br Izak Heyneke Registered Office: Grand Lodge Centre / Grootlosiesentrum. 75, 13th Street, Orange Grove P O Box 46203, Orange Grove, 2119. Telephone: 011 640 1324 Fax: 011 640 3915 e-Mail / e-Pos: [email protected] website: www.grandlodge.co.za 3 INDEKS. Bladsy Inhoudsopgawe 3 Skild of Wapen en kontakbesonderhede vir Grootlosie. 6 Verklaring. 9 Die Grootmeester: Hoogeerwaarde Broeder Geoffrey Edwards ODV. 10 Grootlosie Gevolmagtigde Ampsdraers. 11 Grootmeester se Jaarverslag. (Engels). 14 Grootmeester se Jaarverslag. (Afrikaans). 18 Ontvangers van die “Orde van Diens aan Vrymesselary” (ODV). 19 Groot Komiteelede. 20 Grootlosie Vaste Komiteelede. 22 Grootlosie Ampsdraers 2015 24 Oud Grootmeesters. 25 Oud Grootlosie Rang Gedien. 29 Oud Grootlosie Rang Toegeken. 33 Grootlosie Verteenwoordigers aan Suster Grootmagte. 36 Sieraad vir 60 en 50 Jaar Masonieke Diens. 39 Provinsiale Grootlosie; Suidelike Afdeling. Kontakbesonderhede. 40 Provinsiale Grootlosie; Suidelike Afdeling. Gevolmagtigde Ampsdraers. 41 Provinsiale Grootlosie; Suidelike Afdeling. Jaarverslag. 45 Provinsiale Grootlosie; Suidelike Afdeling. Losie Vergaderings. 45 Provinsiale Grootlosie; Suidelike Afdeling. Losie Ampsdraers. 46 Provinsiale Grootlosie; Suidelike Afdeling. Masonieke Tehuise. 47 Provinsiale Grootlosie: Noordelike Afdeling. Kontakbesonderhede. 48 Provinsiale Grootlosie: Noordelike Afdeling. Gevolmagtigde Ampsdraers. 49 Provinsiale Grootlosie: Noordelike Afdeling. Jaarverslag. 51 Provinsiale Grootlosie: Noordelike Afdeling. Losie Vergaderings. 51 Provinsiale Grootlosie: Noordelike Afdeling. Losie Ampsdraers. 52 Provinsiale Grootlosie; Sentrale Afdeling. Kontakbesonderhede. 53 Provinsiale Grootlosie; Sentrale Afdeling. Gevolmagtigde Ampsdraers. 54 Provinsiale Grootlosie; Sentrale Afdeling. Jaarverslag. 55 Provinsiale Grootlosie; Sentrale Afdeling. Losie Vergaderings. 55 Provinsiale Grootlosie; Sentrale Afdeling. Losie Officer. 56 Provinsiale Grootlosie: Oostelike Afdeling. Kontakbesonderhede. 57 Provinsiale Grootlosie: Oostelike Afdeling. Gevolmagtigde Ampsdraers. 57 Provinsiale Grootlosie: Oostelike Afdeling. Jaarverslag. 58 Provinsiale Grootlosie: Oostelike Afdeling. Losie Vergaderings. 58 Provinsiale Grootlosie: Oostelike Afdeling. Losie Ampsdraers. 59 Provinsiale Grootlosie: Oostelike Kaap Afdeling. Kontakbesonderhede. 59 Provinsiale Grootlosie: Oostelike Kaap Afdeling. Gevolmagtigde Ampsdraers. 60 Provinsiale Grootlosie: Oostelike Kaap Afdeling. Jaarverslag. 61 Provinsiale Grootlosie: Oostelike Kaap Afdeling. Losie Vergaderings. 61 Provinsiale Grootlosie: Oostelike Kaap Afdeling. Losie Ampsdraers. 62 Opperste Groot Koninlike Gewelfkapittel van Suid-Afrika. 63 Opperste Groot Koninlike Gewelfkapittel: Groot Eersteprinsipaal. 64 Opperste Groot Koninlike Gewelfkapittel; Gevolmagtigde Ampsdraers. 65 Opperste Groot Koninlike Gewelfkapittel; Jaarverslag. 66 Opperste Groot Koninlike Gewelfkapittel: Grootkapittel Ampsdraers. 67 Verdienstelike Dienstoekenning (TVD). 67 Oud Eerste Grootprinsipale. 68 Grootsuperintendente Aktief en Oud. 68 Oud Grootkapittel Amsdraers. 69 Oud Grootkapittel Amsdraers Toegeken. 70 Verteenwoordigers aan Suster Grootmagte. 70 Kapittel besonderhede vir 2015. 71 Kapittel Ampsdraers vir 2015. 72 Provinsiale Grootkapittel: Suidelike Afdeling. 73 Provinsiale Grootkapittel: Noordelike Afdeling. 75 Opperraad vir Suid-Afrika. 4 INDEX Page Contents 3 Coat of Arms and contact details for Grand Lodge. 6 Declaration. 9 The Grand Master: Most Worshipful Brother Geoffrey Edwards OSM. 10 The Commissioned Officers of Grand Lodge. 11 The Grand Master's report. (English). 14 The Grand Master's report. (Afrikaans). 18 Recipients of the “Order of Service to Freemasonry” (OSM). 19 Grand Committee Members. 20 Grand Lodge Standing Committee Members. 22 Grand Lodge Officers 2015. 24 Past Grand Masters. 25 Past Grand Lodge Rank served. 29 Past Grand Lodge Rank conferred. 33 Grand Lodge Representatives to Sister Constitutions. 36 60 and 50 year jewels awarded. 39 Provincial Grand Lodge; Southern Division. Contact details. 40 Provincial Grand Lodge; Southern Division. Commissioned Officers. 41 Provincial Grand Lodge; Southern Division. Annual report. 45 Provincial Grand Lodge; Southern Division. Lodge meetings. 45 Provincial Grand Lodge; Southern Division. Lodge Officers. 46 Provincial Grand Lodge; Southern Division. Masonic Homes. 47 Provincial Grand Lodge: Northern Division. Contact details. 48 Provincial Grand Lodge: Northern Division. Commissioned Officers. 49 Provincial Grand Lodge: Northern Division. Annual report. 51 Provincial Grand Lodge: Northern Division. Lodge meetings. 51 Provincial Grand Lodge: Northern Division. Lodge Officers. 52 Provincial Grand Lodge; Central Division. Contact details. 53 Provincial Grand Lodge; Central Division. Commissioned Officers. 54 Provincial Grand Lodge; Central Division. Annual report. 55 Provincial Grand Lodge; Central Division. Lodge meetings. 55 Provincial Grand Lodge; Central Division. Lodge Officer. 56 Provincial Grand Lodge: Eastern Division. Contact details. 57 Provincial Grand Lodge: Eastern Division. Commissioned Officers. 57 Provincial Grand Lodge: Eastern Division. Annual report. 58 Provincial Grand Lodge: Eastern Division. Lodge meetings. 58 Provincial Grand Lodge: Eastern Division. Lodge Officers. 59 Provincial Grand Lodge: Eastern Cape Division. Contact details. 59 Provincial Grand Lodge: Eastern Cape Division. Commissioned Officers. 60 Provincial Grand Lodge: Eastern Cape Division. Annual report. 61 Provincial Grand Lodge: Eastern Cape Division. Lodge meetings. 61 Provincial Grand Lodge: Eastern Cape Division. Lodge Officers. 62 Supreme Grand Royal Arch Chapter of South Africa. 63 Supreme Grand Royal Arch Chapter: First Principal. 64 Supreme Grand Royal Arch Chapter; Commissioned Officers. 65 Supreme Grand Royal Arch Chapter; Annual report. 66 Supreme Grand Royal Arch Chapter: Grand Chapter Officers. 67 Meritorious Service Award (MSA). 67 Past First Principals. 68 Grand Superintendents Present and Past. 68 Past Grand Chapter Offices served. 69 Past Grand Chapter Offices Conferred. 70 Representatives to Sister Grand Chapters. 70 Chapter details for 2015. 71 Chapter Officers for 2015. 72 Provincial Grand Chapter: Southern Division. 73 Provincial Grand Chapter: Northern Division. 75 Supreme Council for South Africa. 5 Grootlosie van Suid-Afrika Grand Lodge of South Africa Verklaring Declaration Nademaal Vrymesselary sedert die jaar AD 1772 Whereas Freemasonry has been practised in in Suider-Afrika onder die Groot Ooste van die Southern Africa under the Grand East of the Nederlande beoefen is en gedy het onder die Netherlands since the year AD 1772, and having heilsame bestuur van die Groot Ooste, het die flourished exceedingly well under the benign rule Losies op Saterdag 18 Februarie 1961 in Kaapstad of this Grand East, the Lodges have assembled at vergader en besluit om „n Grootlosie in Suider- Cape Town on Saturday, February 18th, 1961, Afrika in die lewe te roep om Vrymesselary met and determined on the formation of a Grand besondere verwysing na die Aloue Opdragte ter Lodge in Southern Africa for the furtherance of bevorder. Die Grootlosie van Suider-Afrika wat in Freemasonry with special reference to the Ancient Kaapstad tot stand gekom het, se eerste vereiste Charges. The Grand Lodge of Southern Africa vir toelating tot die Orde is dat elke lid first established at Cape Town demands that a ondubbelsinnig die volgende grondbeginsels prerequisite to admission to the Order is that onderskryf: every member shall unequivocally subscribe to the following basic principles: 1. Die eerste voorwaarde vir toelating tot lidmaatskap van die Orde is „n geloof in die 1. The first condition of admission into, and Opperwese na wie die Vrymesselary verwys as membership of the Order is a belief in the die DOBVDH en Sy geopenbaarde wil. Dit is „n Supreme Being referred to by Freemasons as essensiële voorwaarde en laat geen kompromis TGAOTU and His revealed will. This is essential toe nie. and admits no compromise 2. Die Bybel, waarna die Vrymesselaars verwys as 2. The Bible, referred to by Freemasons as The die Boek Van Die Heilige Wet, lê altyd in Losies Volume of the Secret Law, is always open in the oop. Elke kandidaat is gehoue om sy verpligtinge Lodges. Every candidate is required to take his af te lê op dié Boek of Volume wat kragtens sy Obligation on that Book or Volume which is held besondere geloof onskendbaarheid verleen aan „n by his particular creed to impart sanctity to an eed of belofte wat daarop afgelê is.Die Drie Groot oath or promise taken upon it. That Three Great Ligte van Vrymesselaary (naamlik DBVDHW, Lights of Freemasonry (viz TVOSL, the Square dieWinkelhaak en Passer) moet altyd vertoon and the Compasses) should always be exhibited word tydens byeenkomste van die Grootlosie of when the Grand Lodge or its Lodges are at work, sy Losies. Hiervan is DBVDHW (Die Boek Van the chief of these being the TVOSL. Die Heilige Wet) die belangikste. 3 Everyone who enters Freemasonry is at the outset 3 Elkeen wat tot Vrymesselary toetree, word by strictly forbidden to countenance any act which toetrede streng verbied om hom met enige daad te may have a tendency to subvert the peace and vereenselwig wat vrede en goeie orde van die good order of society; he must pay due obedience samelewing omver kan werp; hy moet die to the Law of any State in which he resides or verskuldigde gehoorsaamheid betoon aan die which may afford him protection, and must never wette van enige staat waarin hy woon of wat be remiss in the allegiance due to the Head of beskerming aan hom verleen, en hy mag nooit in State of his country. gebreke bly in die nakoming van sy verskuldigde trou aan die staatshoof van sy land nie. 4 While South Africa Freemasonry thus inculcates in each of its members the duties of loyalty and 4 Terwyl die Suid-Afrikaanse Vrymsselary op die citizenship, it reserves to the individual the right wyse gehoorsaamheid aan die staat en sy to hold his own opinion with regard to public verantwoordelikhede as burger by elkeen van sy affairs. But neither in Lodge, nor any time in his lede inskerp, gun dit die indiwidu „n eie siening capacity as a Freemason, is he permitted to oor sake van openbare belang. Maar nòg in die discuss or to advance his view on religious or Losie, nòg te enige tyd in sy hoedanigheid as political questions Vrymesselaar mag hy sy siening oor godsdienstige en of politieke kwessies bespreek 5 The Grand Lodge acknowledges the high value of of probeer bevorder. human personality, man‟s responsibility for all his actions, the fundamental equality of all human 5 Die Grootlosie stel „n premie op die mens se beings, universal brotherhood of man and every indiwidualiteit, sy sedelike aanspreeklikheid vir man‟s duty to labour with devotion for the al sy handelinge, die fundamentele gelykheid welfare of the community. van alle mense, die universele broederskap van die mens se plig om hom met toewyding te beywer vir die welsyn van die gemeenskap. 6 6 Die Grootlosie weerhou hom tuis, of in die 6. The Grand Lodge refuses to express any opinion buiteland, van kommentaar oor sake rakende on questions of foreign or domestic state policy buitelandse of binnelandse staatsbeleid; laat nie either at home or abroad, and it will not allow its toe dat sy naam gekoppel word aan enige name to be associated with any action, however handeling, ongeag die skynbare humanitêre aard humanitarian it may appear to be, which infringes daarvan , wat inbreuk maak op sy onwrikbare its unalterable policy of standing aloof from every beleid van onpartydigheid wat betref alle question affecting the relations between kwessies rakende betrekkinge tussen regerings of governments or between political parties or tussen politieke partye, of botsende teorieë oor questions as to rival theories of government. staatsvorme. 7 The Grand Lodge refuses absolutely to have any 7 Die Grootlosie weier volstrek om hom op welke relations with Bodies, styling themselves as wyse ookal te vereenselwig met liggame, wat Freemasons, which do not adhere to these basic hulle voordoen as Vrymesselaars, wat nie hierdie principles. Nor will it participate in Conference grondbeginsels onderskryf nie. Hy sal ook nie with so-called International Associations which deelneem aan konferensies met sogenaamde fail to conform strictly to these principles. The internasionale organisasies wat lidmaatskap Grand Lodge cannot be represented by any such verleen aan liggame wat hulle nie streng by Association. hierdie beginsels hou nie. Die Grootlosie kan nie deur so „n organisasie verteenwoordig word nie. 8 There is no secret with regard to any of the basic principles of Freemasonry. The Grand Lodge will 8 Daar is niks geheimsinnig wat betref die always consider the recognition by those Grand grondbeginsels van Vrymesselary nie. Die Lodges which profess and practise and can show Grootlosie sal altyd oorweging skenk aan die that they have consistently professed and erkenning van en erkenning soek by daardie practised these established and unaltered Grootlosies wat hierdie gevestigde en principles, but in no circumstances will it enter ongewysigde beginsels bely en bedryf het. In into discussion with a view to any new or varied geen omstandighede sal dit aan „n gesprek interpretation of them. They must be accepted and deelneem wat daarop gemik is om „n nuwe of practised wholeheartedly and in their entirety by gewysigde interpretasie aan die reëls te gee nie. those who desire to be recognised as Freemasons. Die beginsels moet in die geheel volmondig bely Furthermore, the Grand Lodge will not enter into en bedryf word deur die wat as Vrymesselaars relation with a Grand Lodge, which is in amity erken wil word. Die Grootlosie sal verder geen with any body, which does not adhere strictly to betrekkinge aanknoop met „n Grootlosie wat op „n these basic principles. vriendskaplike voet verkeer met enige liggaam wat hom nie streng by hierdie basiese beginsels 9 The Grand Lodge is sovereign and independent hou nie. body and shall have sovereign jurisdiction over the Lodges under its control, being a responsible, 9 Die Grootlosie is „n soewereine en onafhanklike independent, self governing organisation with liggaam en beskik oor soewereine mag oor Losies sole authority over the Craft or Symbolic Degrees onder sy beheer, synde „n verantwoordelike, within its administration. It does not recognise or onafhanklike, selfregerende organisasie met admit the existence of any superior Masonic uitsluitlike gesag oor die Vak en Simboliese authority however styled. Grade binne sy administrasie. Dit erken nie die bestaan van enige hoër Masonieke gesag nie, hoe 10 The establishment of the Grand Lodge of Ancient dit ookal betittel word. and Accepted Masons of Southern Africa as a 10 Die stigting van die Aloue, Vry en Aangenome sovereign and independent Grand Lodge by Messelaars van Suider-Afrika as „n soewereine en Lodges holding Charters from the Grand East of onafhanklike Grootlosie deur Losies met Oktrooie the Netherlands in the Republic of South Africa, van die Groot Ooste van die Nederlande in die in Zimbabwe and Namibia, shall in no way affect Republiek van Suid-Afrika, in Zimbabwe, en in the rights and privileges enjoyed by any Lodges Namibië, sal in geen opsig die regte en voorregte holding Warrant from from the United Grand van enige Losie met „n Magsbrief van die Lodge of England, the Grand Lodge of Ireland Verenigde Grootlosie van Engeland, die and the Grand Lodge of Scotland, which have Grootlosie van Ierland en die Grootlosie van always shared Masonic jurisdiction in the said Skotland, wat nog altyd Masonieke gesag op territories; and have granted Charters for new gelyke voet in die genoemde oop gebiede gedeel Lodges at their discretion.. het, aantas nie, en in hulle diskresie Oktrooie toegestaan het aan nuwe Losies. The Grand Lodge of South Africa desires that this harmonious relationship and equality of Dit is die wens van die Grootlosie van Suid- jurisdiction should continue in the future as in the Afrika dat hierdie harmonieuse gesindheid en past, and thereby expressly declares: gelykheid wat betref gesag in die toekoms soos in die verlede sal voortbestaan en verklaar hierby uitdruklik: 7 (a) Dat al die Losies en die Koninklike (a) That all the Lodges, and Royal Arch Chapters, of Gewelfkapittels van Engelse, Ierse en Skotse English, Irish, or Scottish origin, shall continue to oorsprong steeds erken sal word op „n grondslag be recognised on a basis of absolute equality. van absolute gelykheid. (b) The United Grand Lodge of England, the Grand (b) Dat die Verenigde Grootlosie van Engeland, die Lodge of Ireland and the Grand Lodge of Grootlosie van Ierland en die Grootlosie van Scotland, shall continue to have the right to grant Skotland steeds die bevoegdheid sal hê om in new Charters for new Lodges (and Royal Arch hulle diskresie nuwe Oktrooie uit te reik vir nuwe Chapters) at their discretion, until such time in the Losies (en Koninklike Gewelfkapittels) tot tyd en future when it might be expedient or necessary to wyl dit gerade of nodig geag word om „n form a United Grand Lodge of Southern Africa by Verenigde Grootlosie van Suider-Afrika deur die the four Constitutions acting by mutual vier Konstitusies kragtens „n onderlinge agreement. ooreenkoms te stig. (c) That the existence of the Grand Lodge of (c) Dat die bestaan van die Grootlosie van Suider- Southern Africa as a sovereign and independent Afrika as „n onafhanklike Grootlosie nie die Grand Lodge shall not preclude the establishment stigting van tyd tot tyd in oop gebiede deur die in the open territories from time to time by the Verenigde Grootlosie van Engeland, Grootlosie United Grand Lodge of England, the Grand van Ierland en die Grootlosie van Skotland en hul Lodge of Ireland and the Grand Lodge of onderskeie Distriks- en Provinsiale Grootlosies en Scotland, and their respective District and Dogterlosies van „n ander of ander Grootlosies, Provincial Grand Lodges and daughter Lodges of met uitsluitlike gesag in oop gebiede oor die Vak another or other Grand Lodges with sole and en Simboliese Grade onder hulle administratiewe sovereign Masonic jurisdiction in the open beheer, uitsluit nie. territories over the Craft and Symbolic Degrees within their administration (d) Dat aangesien Zimbabwe en Zambië buite die Republiek van Suid-Afrika geleë is, onderneem (d) That as Zimbabwe and Zambia are States outside hierdie Grootlosie om nie Oktrooie vir nuwe the Republic of South Africa, this Grand Lodge Losies in hierdie gebiede uit te reik nie en dat sy undertakes not to grant any Charters for new jurisidiksie streng beperk word tot die sewe Lodges in those territories and its jurisdiction is bestaande Losies wat tans in Zimbabwe en strictly confined to the seven Lodges at present Zambië werksaam is. existing and working in Zimbabwe and Zambia. 11 Dat die lidmaatskap van die Grootlosie en die 11 That the membership of the Grand Lodge and indiwiduele Losies uitsluitlik uit mans sal individual Lodges shall be composed exclusively bestaan; en dat elke Grootlosie nie Masonieke of men; and that each Grand Lodge shall have no gemeenskap van enige aard sal hê met gemengde Masonic intercourse of any kind with mixed Losies of liggame wat vroue toelaat nie. Lodges or bodies which admit women to membership. 12 Dat die beginsels van die Aloue Landmerke, sedes en gebruike van die Vak stiptelik nagekom 12 That the principles of the Ancient Landmarks, sal word. Met die toestemming van die customs, and usages of the Craft shall be strictly Grootlosies van Engeland, Ierland en Skotland, is observed. With the consent of the Grand Lodges die naam van die Grootlosie van Suider-Afrika op of England, Ireland and Scotland, the name of the 8 Junie 1979, na samesprekings met die Grand Lodge of Southern Africa was changed to Grootlosie van Engeland verander na die the Grand Lodge of South Africa following Grootlosie van Suid-Afrika en bekragtig op 8 discussions with the Grand Lodge of England on Oktober 1979. Waar die naam Suider-Afrika 8 June 1979, and confirmed on 8 October 1979. voorkom, moet dit gelees word as Suid-Afrika. Consequently, wherever the name Southern Africa appears, it must read as South Africa. 8 The Grand Master / Die Grootmeester Most Worshipful Bro / Hoogeerwaarde Br Geoffrey Robert Edwards OSM / ODV 9 Commissioned Officers of Grand Lodge / Grootlosie Gevolmagtigde Commissioned Officers of Grand Lodge / Ampsdraers Grootlosie Gevolmagtigde Ampsdraers Deputy Grand Master / Adj Grootmeester RW Bro David Duncan OSM Assistant Grand Master / Asst Grootmeester Assistant Grand Master / Asst Grootmeester RW Bro FMV Mühlenbeck RW Bro John Smith OSM 10
Description: